Lollos se Winkel
CD's
DVD's
Poppe
Die beste sagte speelding en ‘n heerlike, sagte slaapmaatjie. Lollos poppe is 35cm hoog.
Lollos se pragtige pienk maatjie, Lettie is nou beskikbaar! Sy is heerlik sag, en het mooie rooi strikkies om haar ore.
Boek
32 blad volkleur sagteband, geskryf deur Izelle Venter, illustrasies deur Luan Serfontein.
T-Hemde
Groottes beskikbaar: 1-2 Jaar, 3-4 Jaar, 5-6 Jaar, 7-8 Jaar en 9-10 Jaar
Voor
Agter
Partytjiereeks
Daar gaan nou ook pragtige Lollos-tema verjaarsdagpartytjies gehou kan word en selfs Lettie verskyn daarop! Daar is die mooiste borde, koppies, sakkies, uitnodigings, tafeldoeke, vlaggies en hoedjies. Vir bestellings van die partytjiereeks kontak paulette.stassen@leapfrog.co.za

