Ek kyk na my lyf!

R80

Wit katoen met “Ek kyk na my lyf!” ontwerp

Verander keuse
Kategorie: .

Produk Kommentaar

  1. :

    Waar kan ek van die goedjies koop?

    • :

      Jy kan al ons produkte aanlyn bestel

  2. :

    kan mens ‘n internet oorplasing doen as mens goedjies hier bestel?

    • :

      Hi Maryka. Ja jy kan per Direkte Bank Oordrag betaal. Jy sal daardie opsie sien wanneer jy by die Betaalpunt gedeelte van jou bestelling kom.

  3. :

    Hallo
    Het julle nie 2-3 jaar hempies nie?
    Groete
    Elize

    • :

      Ons het ongelukkig net 1-2 en dan 3-4. die 3-4 is tans uit voorraad maar behoort oor so twee weke weer te he. Jammer!

Gee Jou Kommentaar

Add a review

*