Corner
Corner

Bedlinne & Handdoek

Die Lollos beddegoedreeks is nou beskikbaar!

Dit sal eksklusief verkoop word deur Leserskring.
Plaas ‘n bestelling deur ‘n e-pos te stuur na Leserskring met LOLLOS in die onderwerplyn. Die produkte is beskikbaar aan lede en nie-lede.

Pryse is soos volg:

• Lollos enkelbed duvetstel (omkeerbaar) R299.00
• Lettie enkelbed duvetstel (omkeerbaar) R299.00
• Lollos & Lettie  ‘fleece’ kombersie R99.00
• Lollos & Lettie handdoek R119.00

bedlinne_handdoek

bedlinne_handdoek02

 

css.php