Corner
Corner

Lollos Partytjies

Lollos & Lettie verskynings by partytjies

Lollos en/of Lettie en Karla kan ’n 30 minute verskyning doen by jou kind se partytjie! Vir meer inligting en pryse kontak ons by info@lollos.co.za

partytjies

Partytjie Reeks

Daar gaan nou ook pragtige Lollos-tema verjaarsdagpartytjies gehou kan word en selfs Lettie verskyn daarop!  Daar is die mooiste borde, koppies, sakkies, uitnodigings, tafeldoeke, vlaggies en hoedjies. Vul asseblief die form hieronder in vir bestellings van die partytjiereeks of  of stuur ‘n e-pos aan Paulette vir meer inligting:

partytjiereeks_01 partytjiereeks_02


 

Plaas jou bestelling:

Posgeld is nie by die bogenoemde pryse ingesluit nie. Bedrag van R40 - R50 per bestelling moet bygelas word by die finale prys.
css.php