Corner
Corner

Inkleurkompetisie: Lollos en kersfees!

Kompetisiereëls:
  • Inskrywings sluit 31 Mei 2017.
  • Die maksimun ouderdom vir inskrywings is 8 jaar.
  • Kinders moet self die prent inkleur, ouers kan help met die geskrewe deel.
  • Slegs volledig-ingevulde inskrywings sal vir die kompetisie oorweeg word.
  • Pryse kan nie geruil of in kontant omgeskakel word nie.
  • Enige koste wat verband hou met die inskrywing is vir die deelnemer se eie rekening.
  • Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
Die vraag wat ingevul moet word:
Gee 'n lekker Afrikaanse naam vir die Pretrit waarop Lollos & Lettie ry in Aapstertbos-Speelpark.
Neem 'n foto / scan jou voltooide inskrywing en stuur dit aan info@lollos.co.za

Pryse:
1ste:
'n Kuier van Lollos & Lettie in jou huis! Plus 'n Lollos of Lettie rugsak en Lollos 9 Mallemeuele! CD.
2de:
'n Lollos of Lettie pop, Foempie, Lollos of Lettie rugsak & Lollos 9 Mallemeule! CD.
3de:
Foempie & Lollos 9 Mallemeuele! CD



css.php