Nuwe Partytjiereeks

08•05•12

Daar gaan nou ook pragtige Lollos-tema verjaarsdagpartytjies gehou kan word en selfs Lettie verskyn daarop!  Daar is die mooiste borde, koppies, sakkies, uitnodigings, tafeldoeke, vlaggies en hoedjies.  Vir bestellings van die partytjiereeks kontak paulette.stassen@leapfrog.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

css.php