ek wou graag my seuntjie verras met Lolla’s 5, hy geniet die saam sing en dans, maar nadat ek hom gekoop het, het ek gesien dis ‘n cd. is Lollos 5 in ‘n dvd?? En is hy al uit?
baie dankie
lekker dag
admin –
hi daar – baie jammer oor die misverstand. Die CD is al beskikbaar en die DVD is sopas vrygestel – dis nog ongelukkig nie op ons webwerf nie (sal volgende week wees) maar jy kan bestel by ons by info@lollos.co.za
Sarah-Jane –
Middag