Lollos Pop

Die beste sagte speelding en ‘n heerlike, sagte slaapmaatjie. Lollos poppe is 30cm hoog.

 

Kategorie: .

Reviews

  1. anneshia –

    hi daar, al julle goed is baie oulik, My kids love lollos. Wanneer kry julle weer lollos
    poppe? Elke keer as ek op website kom ,se dit uit voorraad?

    Groete

    • admin –

      Dankie Anneshia. Ons Lollos & Lettie poppe is nou weer in voorraad!

  2. alex –

    Goeie dag! Se my hoe koop ek n lollos teddy of waar kan ek dit koop

  3. alex –

    Se asb vir my julle gaan lolos en lettie teddies he by die hartenbos show

    • admin –

      Dit sal beslis beskikbaar wees in Hartenbos by ons vertonings – R120 elk

  4. Nadia Erasmus (verified owner) –

    Het julle Lollos poppe beskikbaar?

    • admin –

      Ja!

  5. Magda –

    Ek kleinjie is mal oor Lollos, het julle dalk enige aanduiding wanneer Lollos poppe weer in voorraad gaan wees.

    • admin –

      dit is nou weer beskikbaar!

  6. Elaine (verified owner) –

    Hi

    Wanneer kry julle weer Lollos poppies in voorraad?

    Groete

    • admin –

      Dit is nou weer beskikbaar!

  7. Charlene Wardle –

    Wanneer gaan Lollos weer beskikbaar wees, die pop ?

    • admin –

      Dit is nou weer beskikbaar!

  8. Nikkiei (verified owner) –

    Hi daar, wanneer sal julle weer voorraad inkry van Lollos. Baie dankie

    • admin –

      Dit is nou weer beskikbaar!

  9. Janika du Toit (verified owner) –

    Wanneer is daar weer voorraaad? My dogtertjie verjaar in Augustus en dit is AL wat op haar lysie is.

    • admin –

      Hello Janika,

      Ons wil u graag laat weet dat ons tans ongelukkig uit voorraad is van die Lollos en Lettie poppe wat u versoek het.

      Om u te help, het ons ‘n waglys opgestel waarop ons u naam kan plaas. Ons sal u onmiddellik in kennis stel sodra die poppe beskikbaar raak.
      Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en ons doen ons bes om u so spoedig moontlik van diens te wees.

      Groete
      Lollos Admin

  10. Barend –

    Enige Lollos poppe beskikbaar?

    • admin –

      Hello Barend,

      Ons wil u graag laat weet dat ons tans ongelukkig uit voorraad is van die Lollos en Lettie poppe.

      Om u te help, het ons ‘n waglys opgestel waarop ons u naam kan plaas. Ons sal u onmiddellik in kennis stel sodra die poppe beskikbaar raak.
      Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en ons doen ons bes om u so spoedig moontlik van diens te wees.

      Dankie
      Lollos Admin.

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *