Daar gaan nou ook pragtige Lollos-tema verjaarsdagpartytjies gehou kan word en selfs Lettie verskyn daarop! Daar is die mooiste borde, koppies, sakkies, uitnodigings, tafeldoeke, vlaggies en hoedjies. Vir bestellings van die partytjiereeks kontak paulette.stassen@leapfrog.co.za
