Lettie Pop

Lollos se pragtige pienk maatjie, Lettie is nou beskikbaar! Sy is heerlik sag, en het mooie rooi strikkies om haar ore. Lettie poppe is 30cm hoog.

 

Kategorie: .

Description

Reviews

  1. Adele

    More
    julle het ‘n puik reeks en dankie vir alles.
    Wanneer gaan die poppies weer in voorraad wees? My prinsessie verjaar amper en wil graag vir haar ‘n Lollos en Lettie koop.

    Dankie

    • admin

      Baie dankie Adele. Ons Lollos & Lettie poppe is nou weer beskikbaar!

  2. Sindie Nieuwoudt

    Goeie more.

    My dogtertjie Talitha verjaar op 21 Oktober en ek wil graag vir haar ‘n lollos en lettie teddie bestel. Wil haar nie teleurstel nie. Wanneer verwag julle nuwe voorraad?

    Lala land groete

    Sindie Nieuwoudt

  3. Wilma

    Hi, wanneer gaan Daar weer voor raad wees van die poppies ons wag al van November
    Af vir ons bestelling laat weet asb .

  4. Leandrie Oosthuizen (verified owner)

    elke keer raak die datum alhoe later – ek wag nou al meer as 3 maande vir my kind se betaalde bestelling – niemand antwoord my emails nie en kom ook nie terug na my toe op facebook nie

    • admin

      Hello Leandrie,

      Ons is so jammer vir jou ongerief. Ons wil jou pakkie so gou as moontlik by jou uitkry, die lockdown het dit vir ons bietjie moeilik gemaak. Sodra ons weer die groenliggie kry sal ons vir jou ‘n verwysingsnommer stuur.

      Vriendelike groete.

  5. Careen (verified owner)

    Ek het paar weke terug n lettie pop gekoop en die geld is van my rekening af. Nog niks ontvang en geen antwoord op die eposse wat ek stuur om navraag te down nie.
    Kontak my asb.
    Careen

    • admin

      Hello Careen,

      As gevolg van die lockdown kon ons ongelukkig nog nie pakkies uitstuur nie. Sodra ons die groenliggie kry sal ons vir jou ‘n verwysingsnommer stuur.

      Jammer vir enige ongerief.

      Vriendelike groete.

  6. Christa

    Wanneer gaan hierdie poppe weer in voorraad wees?

    • admin

      Hello Christa,

      Ons wil u graag laat weet dat ons tans ongelukkig uit voorraad is van die Lollos en Lettie poppe wat u versoek het.

      Om u te help, het ons ‘n waglys opgestel waarop ons u naam kan plaas. Ons sal u onmiddellik in kennis stel sodra die poppe beskikbaar raak.
      Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en ons doen ons bes om u so spoedig moontlik van diens te wees.

      Groete
      Lollos Admin

  7. Valesca

    Wanneer sal julle weer poppe in voorraad hê asb. My kleindogter is ernstig opsoek na een. Dankie

    • admin

      Hello Valesca,

      Ons wil u graag laat weet dat ons tans ongelukkig uit voorraad is van die Lollos en Lettie poppe wat u versoek het.

      Om u te help, het ons ‘n waglys opgestel waarop ons u naam kan plaas. Ons sal u onmiddellik in kennis stel sodra die poppe beskikbaar raak.
      Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en ons doen ons bes om u so spoedig moontlik van diens te wees.

      Groete
      Lollos Admin

  8. Alicia vd Merwe

    Goeiedag sal julle asb laat weet as daar weer Lettie poppies beskikbaar is sowel as 5-6 jaar kort mou hempies asb

    Baie dankie

    Groete

    • admin

      Hello Alicia,

      Ons wil u graag laat weet dat ons tans ongelukkig uit voorraad is van die Lollos poppe en kort mou hempies..

      Om u te help, het ons ‘n waglys opgestel waarop ons u naam kan plaas. Ons sal u onmiddellik in kennis stel sodra dit beskikbaar raak.
      Ons waardeer u belangstelling in ons produkte en ons doen ons bes om u so spoedig moontlik van diens te wees.

      Groete
      Lollos Admin

Add a review

Your email address will not be published.